christo&cobus |
Christo & Cobus is vir 18 jaar as duo saam op die verhoog. In hierdie tyd het hulle hulself onderskei as mees veelsydigste kunstenaars
in die land. Benewens hulle eie treffers soos Trein na Margate en 7x70 is hulle ewe gemaklik met van die gewilde nommers van ons tyd en kruis maklik oor na verskeie genre's. Christo & Cobus is gereeld te sien by danse, konserte, troues, koƶperatiewe funksies en oral waar musiek 'n lekker aand moet verseker. |
|||
|