jovan & thelma |
Hierdie talentvolle huwelikspaar-duo het hule merk gemaak in die Zing-kompetisie en onder die top 10 beland. Hulle het in die tussentyd nie die normale roete gevolg en dadelik 'n album opgeneem nie, maar eers die kat goed uit die boom gekyk en Snyman Musiek Produksies in vertroue geneem vir hul eerste album waaraan daar tans gewerk word.
|
||